
Om EMS te onderrig hoef nie eindelose voorbereiding en verouderde voorbeelde te beteken nie.
Ons hulpmiddels is deur ’n onderwyser geskryf, vir onderwysers — met klaswerklikhede in gedagte.
Voordele vir Opvoeders:
Klaar-vir-gebruik lesse wat aan ATP voldoen.
Pretige en boeiende klasaktiwiteite.
Duidelike nasienriglyne en leerderondersteuning.
Bekostigbaar en maklik om te versprei.
Bemagtigende EMS-opvoeders. Inspirasie vir leerders.