
EMS is waar jy die wêreld van besigheid, geld en ekonomie vir die eerste keer ontmoet — en dit behoort opwindend te wees!
Ons boeke breek moeilike idees af in maklik verstaanbare lesse met voorbeelde uit die alledaagse lewe.
Waarom leerders van ons boeke hou:
Eenvoudige verduidelikings in duidelike taal
Pretige, praktiese aktiwiteite en herkenbare voorbeelde
Kleurvolle, georganiseerde uitleg
Help om toets- en eksamenprestasie te verbeter
Leer EMS op die slim manier — prakties, duidelik en lekker!